Debatskompetisie

3 Onderwerpe
6 Spanne
12 Deelnemers
R 10 000.
Slegs 1 span kan as wenner uit die stryd tree.

Na maande se intensiewe voorbereiding debatteer 6 Universiteitspanne oor 3  aktuele onderwerpe.
Vooraf kry hulle:
– Die onderwerpe
– 2 Weke om dit te begrens
2 maande om daaroor navorsing te doen en toesprake voor te berei
en dan…
– Ruil die opponerende spanne hulle toesprake uit
– Berei voor met die nuwe inligting tot hulle beskikking
en dan…
– Begin die GROOT debatte op 2 Oktober om 14:00 te Backsberg wynlandgoed.

Kom luister hoe daar gedebatteer word oor dinge wat saak maak.