Roete vir beoordeling 2019

Besonderhede vir vanjaar se Sprekervaardigede- en Leeskompetisie
Kontak my. Ek help graag. Carolina – 083 415 9083 of admin@podiumpret.co.za

Wes-Kaap 
29 Julie Paarl 1e ronde Biblioteek
30 Julie Paarl 1e ronde Biblioteek
31 Julie Paarl 1e ronde Biblioteek
1-Aug NOSS – Paarl 1e ronde NOSS
2 Aug NOSS – Paarl 1e ronde NOSS

16-Aug Wes-Kaap Semi-finaal Hs Paarl Gimnasium


16-Aug Wes-Kaap Semi-finaal Hs Paarl Gimnasium

4,5 Sept Skrywerswerkswinkel – Kontak admin@podiumpret.co.za vir meer inligting
6 Sept Finaal Leeskompetisie Hs Paarl Gimnasium

7 Sept Finaal Sprekervaardighede Hs Paarl Gimnasium