Inligtingstoespraak

Inligtingstoespraak
Inleiding

Moenie aanvaar dat almal wat na jou toespraak luister, jou omgewing ken nie, maar gee genoeg agtergrond.
Lyf
Bespreek bv. die gebou – kamer vir kamer/ waardevolle artikels/indeling van sekere artikels, ens.
Moenie vergeet om woorde wat emosie oordra te gebruik nie – dit is die sleutels wat bepaal of mense meer te wete wil kom van jou onderwerp. Moet egter nie oorsentimenteel raak nie – dit skrik mense af.
Slot
Jou persoonlike mening oor die onderwerp, die terrein, die Wiskundeprobleem, ens.
Kostes.
Gebruik plakkate/Power Point, maar moenie die duurste opsie kies om die inligting oor te dra nie.
Wenk:  Oefen hierdie toespraak om dit met selfvertroue aan te bied terwyl jy die plakkate/Power Point-aanbieding hanteer.