‘n Riller as jy nie weet hoe nie. Veral omdat die Onvoorbereide toespraak op dieselfde beoordeelstaat as die Voorbereide toespraak geëvalueer word.
PP1: Die Onvoorbereide Redenaarstoespraak
Leer hoe om:
Episode 1: Die onderwerp te ontleed
Episode 2: Beredenering van die onderwerp
Episode 3: Die bronne te gebruik en aan te haal
Episode 3: Hoe om die toespraak te skryf
Episode 4: Sprekervaardighede te bemeester
Verander Podiumpaniek in Podiumpret.