Podiumpret in samewerking met Akademia het die bul by die horings gepak:

2025 – Afrikaans se eeufeesjaar – skop af met die Idiomepretkompetisie.
Laerskole:
– ALLE grade kan deelneem totdat ‘n wenner op Provinsiale vlak in daardie graad bepaal is.
– ‘n Span bestaan uit vier deelnemers en ‘n personeellid. Waar grade in kombinasie deelneem, word die hoogste graad gebruik op die inskrywing.
– Gr 6 en 7 deelnemers: een span per provinsie gaan deur na die finaal.
– Ons speel op die basis van Noot-vir-noot (die bekende TV-speletjie). Drie tot vier spanne ding teen mekaar mee om te bepaal wie die wenner in daardie ronde is.
Kontantprys vir die skool wat die wenspan oplewer.

Hoërskole:
– ALLE grade kan deelneem totdat ‘n wenner op Provinsiale vlak in daardie graad bepaal is.
– ‘n Span bestaan uit drie spelers, ‘n vraagsteller en ‘n personeellid. Waar grade in kombinasie deelneem, word die hoogste graad gebruik op die inskrywing.
– Gr 10, 11 en 12 deelnemers dun uit totdat slegs EEN vraagsteller en EEN deelnemer oorbly wat deurgaan na die finaal.
– Ons volg die model wat skaakkompetisies volg om telkens ‘n wenner oor drie rondes te bepaal.
– Kontantpryse vir die skole wat onderskeidelik die beste vraagsteller en die beste deelnemer oplewer.

SLEGS DIE IDIOME IN DIE IDIOMEPRETSPELETJIE VAN PODIUMPRET SAL IN 2025 GEVRA WORD.
Kliek hier om julle span in te skryf:

Sluitingsdatum vir inskrywings
5 Junie – Gauteng Sluitingsdatum vir inskrywings

1e ronde en semi-finaal
Laerskole:
9 Augustus Gauteng Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (9:00 – 12:00)
Hoërskole:
16 Augustus Gauteng Akademia se Leriba-Kampus (endstraat 245, Cubview-Centurion) (9:00 – 12:00)

Finaal

11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion)

Sluitingsdatum vir inskrywings
26 Maart KZN Sluitingsdatum vir inskrywings

1e ronde en semi-finaal
Laerskole:

12 April KZN Ls Meer en See (Grunter Gully 43, Meer en See, Richardsbaai) (9:00 – 12:00)
Hoërskole:
12 April KZN Ls Meer en See (Grunter Gully 43, Meer en See, Richardsbaai) (12:00 – 15:00)

Finaal
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
13 Mei Limpopo Sluitingsdatum vir ALLE inskrywings

1
e ronde en semi-finaal

Laerskole:
31 Mei Limpopo Ls Krugerpark Van Riebeeckstraat 80, Potgietersrus (9:00-12:00)
Hoërskole:
31 Mei Limpopo Ls Krugerpark (Van Riebeeckstraat 80, Potgietersrus) (12:00 – 15:00)

Finaal
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
5 Junie Mpumalanga Sluitingsdatum vir inskrywings.

1e ronde en semi-finaal
Laerskole:
26 Julie Mpumalanga Gereformeerde Kerk, Bethal (Kleijnhandstraat 84, Bethal) (9:00 – 12:00)
Hoërskole:

26 Julie Mpumalanga Gereformeerdee Kerk, Bethal (Kleijnhandstraat 84, Bethal) (12:00 – 15:00)

Finaal

11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
16 April – Noord-Kaap Sluitingsdatum vir inskrywings.

1e ronde en semi-finaal:
Laerskole:
10 Mei Noord-Kaap Laerskool Groblershoop, Skoolstraat 1 (9:00 – 12:00)
Hoërskole:
10 Mei Noord-Kaap Laerskool Groblershoop, Skoolstraat 1 (12:00 – 15:00)

Finaal
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
23 April Noordwes Sluitingsdatum vir inskrywings

1e ronde en semi-finaal

Hoërskole:
17Mei Noordwes Hs Klerksdorp (Hobhousestraat, Klerksdorp-Sentraal) (9:00 – 12:00)
Laerskole;

4 Mei Noordwes Brits, Ls De Kroon (De Kroonweg, Brits) (9:00 – 12:00)

Finaal
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) Pretoria

Sluitingsdatum vir inskrywings
29 Julie Oos-Kaap Sluitingsdatum vir alle inskrywings

1e ronde en semi-finaal:
Laerskole:
23 Augustus Oos-Kaap Hoër Volkskool, Graaff-Reinet (9:00 – 12:00)
Hoërskole
23 Augustus Oos-Kaap Hoër Volkskool, Graaff-Reinet (12:00 – 15:00)

Finaal:
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
13 Mei- Sluitingsdatum vir ALLE inskrywings.

1e ronde en semi-finaal
Laerskole:
7 Junie Vrystaat Akademia se Bloemfontein-sentrum (Koppieweg 1, The Towers-winkelsentrum, Langenhovenpark, Bloemfontein (9:00 – 12:00)
Hoërskole:
7 Junie Vrystaat Akademia se Bloemfontein-sentrum (Koppieweg 1, The Towers-winkelsentrum, Langenhovenpark, Bloemfontein (12:00 – 15:00)

Finaal
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview-Centurion) (Pretoria)

Sluitingsdatum vir inskrywings
17 Feb Wes-Kaap Sluitingsdatum vir alle inskrywings

1e ronde en semi-finaal:
Laerskole:
8 Maart Wes-Kaap Akademia se Paarlsentrum (Pastorielaan 11, Esterville) (9:00 – 12:00)
Hoërskole
15 Maart Wes-Kaap Akademia se Paarlsentrum (Pastorielaan 11, Esterville) (9:00 – 12:00)

Finaal:
11 Oktober Akademia se Leriba-Kampus (Endstraat 245, Clubview Centurion) (Pretoria)