Inskrywings 2026
Podiumpret 2026 Nasionale kompetisie
Inskrywings open op 7 Januarie 2026
Podiumpretkompetisie:
Sprekervaardighede: R 240 per item.
Storievertel: R 240.00 per item.
Leesitems: R 220.00 per item.
Spanredenaars: R 580.00 per item.
Idiomepret:
Individueel: R 150.00 per item
Spanne (2-4 deelnemers): R 250.00 per item
Elke deelnemer skryf apart in. Indien daar dus 3 deelnemers in een gesin is en al drie neem deel, moet 3 inskrywings voltooi word.
‘n PayFast-betaling laat die proses makliker verloop van aankoop tot inskryf.
Elektroniese betaling? Onthou om die bewys van betaling per whatsapp na 083 415 9083 aan te stuur. Sodra die betaling reflekteer sal u ‘n e-pos/whatsapp ontvang wat aandui dat u die inskrywing kan voltooi.
Meer as een inskrywing per kandidaat of skool?
‘n Eenmalige betaling kan in die ABSA-rekening gemaak word.
‘n Whatsapp met die bewys van betaling word verlang met ‘n opsomming van die volledige besonderhede van kadidate en items.
Geen inskrywing is geldig sonder die bewys van betaling nie.
Bankbesonderhede:
ABSA
Podiumpret
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 4099 986 653 4099986653
Gaan as volg te werk:
Kliek op “My Podiumpret” om te registreer.
Doen jou aankope in die Winkel op: Podiumpret.co.za.
