2026

In Persoon of regstreeks (‘live’)
Indien jy nie in persoon kan deelneem nie, kan jy betyds ‘n afspraak maak in jou provinsie om regstreeks (‘live’) beoordeel te word.

Natuurlike oogkontak is baie belangrik.

  • Ronde 1: In persoon of regstreeks
  • Ronde 2: SLEGS regstreeks
  • Ronde 3: Regstreeks (‘live’).

Onthou: Podiumpret is ‘n OPLEIDINGSKOMPETISIE.

ALLE deelnemers neem aan al drie rondes deel.
Die stelsel laat EEN (1) geleentheid per ronde toe.

Finaal Paarl

24 September 2026

Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl waar die beoordelaars, voorsitters en tydhouers ‘n virtuele lokaal verteenwoordig en deelnemers inskakel om op te tree.

Dankie aan hierdie spogskool vir die gebruik van hulle fasiliteite vir die 5de opeenvolgende jaar.