Inskrywings 2026

Podiumpret 2026 Nasionale kompetisie

Inskrywings open op 7 Januarie 2026

Podiumpretkompetisie:
Sprekervaardighede: R 240 per item.
Storievertel: R 240.00 per item.
Leesitems: R 220.00 per item.

Spanredenaars: R 580.00 per item.

Idiomepret:
Individueel: R 150.00 per item
Spanne (2-4 deelnemers): R 250.00 per item

Elke deelnemer skryf apart in. Indien daar dus 3 deelnemers in een gesin is en al drie neem deel, moet 3 inskrywings voltooi word.

‘n PayFast-betaling laat die proses makliker verloop van aankoop tot inskryf.

Elektroniese betaling? Onthou om die bewys van betaling per whatsapp na 083 415 9083 aan te stuur. Sodra die betaling reflekteer sal u ‘n e-pos/whatsapp ontvang wat aandui dat u die inskrywing kan voltooi.

Meer as een inskrywing per kandidaat of skool?
‘n Eenmalige betaling kan in die ABSA-rekening gemaak word.
‘n Whatsapp met die bewys van betaling word verlang met ‘n opsomming van die volledige besonderhede van kadidate en items.

Geen inskrywing is geldig sonder die bewys van betaling nie.

Bankbesonderhede:
ABSA
Podiumpret
Takkode: 632005
Rekeningnommer: 4099 986 653 4099986653

Gaan as volg te werk:
Doen jou aankope in die Winkel op: Podiumpret.co.za.

Voltooi die staat as volg:

Deelnemer se naam: Deelnemer se van:
Ouer/Voog se e-posadres:
Graad:
Skool:
Dorp:

Provinsie:
U kontaknommer:
Unieke e-posadres vir die deelnemer:

Volg die skakel wat per e-pos od whatsapp aangestuur is na Kompetisie.podiumpret.co.za en
1. Registreer
2. Skryf in en
3. Laai op (aanlyndeelname in die eerste ronde)

OF

In Persoon deelname in die eerste ronde:
1. Registreer
2. Skryf in en
3. Ons kom na jou toe