Nasionale kompetisie 2025
1e ronde: In persoon EN Aanlyn
2de ronde: SLEGS Aanlyn
Finaal: In persoon EN Aanlyn
Sedert 2016 word die name van die Graadwenners van die Sprekervaardighedekompetisie op die plaatjie by die Keurboom in die pragtige tuin van die Afrikaanse Taalmonument aangebring. In 2017 is die Olienhoutboom geskenk waar die name van die Graadwenners van die Lees- en Skryfkompetisies aangebring word. Sederdien is die plaatjies (saam met verlede jaar is daar 25) geskuif na die Aalwyntuin.
Hieronder is die name van die 2022 Graadwenners in elke Afdeling van die kompetisie:
Toesprake en Storievertel
Leeskompetisie

Spanredenaars

Idiomepret
Ons (ek as Juffrou ook) geniet dié spel vreeslik. Ons leer baie nuwe dinge en bou verhoudings so oor die kaarte! Ons het ook 'n Idiomepret foto laat neem op fotodag. Hierdie is vir ons soos 'n sport waarin ons baie ure, leer en oefen insit.
