Motiveringstoespraak
Verduidelik aan die begin wie jou teikengehoor is.
Tydsduur:
Gr 1 tot 3: 3 – 4 min
Gr 4 tot 5: 3 – 5 min
Gr 6 tot 7: 4 – 6 min
Gr 8 tot 12: 5 – 7 min
Onderwerpe:
Enige onderwerp van jou keuse.
Daar is talle onderwerpe wat in die verlede al met groot sukses aangepak is. Enkele voorbeelde:
• Die gebruik van swak Afrikaans in alledaagse gesprekke
• Moenie tyd verspeel om Vrydae detensie te sit nie – doen eerder jou huiswerk
• Outismebewusmaking
• Tienerswangerskappe