Tydsduur:
Gr R – 12: 2 – 3 minute
Onderwerpe: Laer- en Hoërskool
‘n Onderwyser by julle skool (kultuur/akademie/sport) word genooi om as gasspreker by ‘n jaarlikse prysuitdeling op te tree. Verwelkom hom/haar by die prysuitdeling.
Let wel: Dit hoef nie skoolgebonde te wees nie, maar kan ook op Provinsiale, Nasionale of Internasionale vlak wees – in jou dorp of elders.